Sny sjokoladekoek in 4 lae. Klits 1 pakkie sjokolade kitspoeding in 1 k melk vir 2 minute. Roer 1 blikkie karamel kondensmelk by. Klits 250 ml room styf en roer by, Jy kan ook sjokolade by rasper of 1 bar-one in stukkies sny en byvoeg. Smeer elke laag met versiersel en ook bo-op… sprinkel nog sjokolade oor as verkies.