1 koppie meel, ¼ teelepel rooipeper, 2 eetlepels bakpoeier – nie nodig as jy bruismeel gebruik nie, 1 koppie melk, 1 koppie cheddar kaas. Sif droë bestanddele saam, Meng melk & kaas by. Bak in kolwyntjiepannetjies 12-15 minute.

Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester