6 eiers
125 ml gerasperde kaas,halfgaar spekblokkies en sampioene
6 snye roosterbrood gesmeer
Verhit oond tot 180ºC
Pak brood in gesmeerde bak.
Klits eiers, melk, sout en peper sam.
Gooi eiermengsel oor brood.
Strooi kaas, spek en sampioene oor
Bk vir 20 min. Bedien warm.