Skil 4 kwepers en sny in dik skywe. Kook sag in vlg stroop: 1 k suiker, 2 k soetwyn of ligte wit wyn, 4 steranys en 1/4 t sout. Kook tot stroop dikker word. Koel af en bedien met roomys of dik room. Jy kan ook druiwesap i.p.v wyn gebruik.

Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester