1 groot koolkop in repies gesny
3 uie
Olie vir braai
1 blik boeliebeef fyngedruk
1 koppie blatjang
Bietjie ertjies
Sout en pepper na smaak
Metode
Braai uie en kool in bietjie olie tot amper gaar. Voeg boeliebeef en blatjang, sout en peper by, roer en laat vir 5min liggies prut. Gooi ertjies by vir kleur.
En onthou net as jy kan. Kaas bo oor en paar min in die oond op 180grade is ‘n bederfie
Bedien met rys of franse brood