Oond 180 gr C. Meng alles saam: 500 gr Bruismeel, 1 blikkie sweetcorn, 1 blikkie kondensmelk, 2 eiers en 1/4 t sout. Skep in gevoerde, gesmeerde broodpannetjie. Bak vir 45 minute tot gaar. Bedien lou-warm met botter.

Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester