Maak 2 pakkies jellie [geur van jou keuse] aan met 500 ml kookwater. Koel af vir 10 minute. Roer 1 blik kondensmelk by. Laat verder afkoel tot net begin stol. Klits 3 eierwitte styf en vou by poeding in. Laat stol in yskas. Ideaal vir basaarpoeding.

Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester