Oond 180 gr C. Klits saam; 2 k sagte margarine, 3 k suiker en 8 eiers goed saam. Roer 3 k klapper by. Dan die gesifte droë bestandele: 6 k koekmeel, 4 t bakpoeier en 1/2 t sout. Meng saam tot deeg. Rol balletjies en pak op gesmeerde bakplaat. Druk effe platter. Bak tot mooi ligbruin en gaar.