Oond 180 gr C. Sif saam: 350 ml bruismeel, 1 ml sout, 5 ml gemengde speserye, Vryf 100 ml sagte margarine in meelmengsel. Voeg 100 ml suiker en 500 ml klapper by, ook 1 t fyn gerasperde suurlemoenskil. Klits 2 groot eiers en 50 ml melk. Roer by droë bestandele. Roer nou 100 gr rooi kersies, in kwarte gesny, by.. Skep teelepels-vol op gesmeerde bakplaat. Sit stukkie kersie bo-op deeg. Bak vir 20-25 minute. Koel af op draadrakkie.