Oond 180 gr C. Klits vlg saam: 1 k bruismeel, 1 k suiker, 3 eiers, 2 E sagte margarine, 2 k karringmelk, 1/4 t sout en 1 t vanillageursel. Mengsel is soos dik val. Gooi in gesmeerde oondbak. Bak vir 30 minute tot gestol.

Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester