Tot Sy eer.
Search

Karamel Kluitjies

Gooi bestandele vir sous in ‘n groot, swaarboom kastrol: 1 en halwe k suiker, 2 E botter, 500 ml kookwater, knippie sout en 1 t fyn kaneel.  Maak deeg aan: In mengbak: sif halwe k bruismeel, knippie sout en kwart t koeksoda. Voeg 2 E suiker by en 4 E sagte botter, 1 e stroop of heuning, 2 t asyn en 200 ml melk. Roer deur tot sagte deeg en skep lepels-vol in sag-kokende stroop. Sit deksel op en laat saggies kook vir 12 minute. Bedien met baie room, roomys of dun vla.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos