Maak 2 pakkies choc crust koekies fyn en druk in gesmeerde losboompan se boom en teen kante vas. Meng saam in mengbak: 1 houer,250 gr gladde maaskaas, 1 houer, 175 ml, karamel jogurt en 1, 175 ml vrugte-geur jogurt, 250 ml room, 1 pakkie kits karamel poeding en knippie sout. Klits goed deur en skep in kors. Plaas in yskas. Jy kan dit ook in gewone, diep,tertbak maak.