Oond 180 gr C. Roer al die bestandele saam in bak: 1 k bruismeel, 1/4 t sout 1/2 t mosterdpoeier, 1 pakkie baconstukkies, 1 klein gekapte ui, 2 k gerasperde cheddarkaas, 2 eiers en 2 k melk, saam geklits. Skep in gesmeerde oondbak. Sprinkel bietjie paparika oor. Bak 40 minute tot goudbruin. Bedien met slaai.