Meng saam: 2 k fyn hoender, 2 aartappels, gaar en fyn gedruk, 3 t fyn gekapte ui, 1 eier, sout na smaak, gekapte vars pietersielie. As te klam, voeg bietjie bruismeel by. Rol in bolletjies en rol in droë krummels. Bak gaar in vlak olie.

Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester