250 ml melk, 120g brood, 3 eiers, 90g cheddarkaas, 2 blikke tuna in water – gedreineer, sout en peper na smaak, 1 ui. Kap ui fyn. Week brood in melk. Meng al die bestanddele saam. Gooi in ‘n bak wat gespuit is.Bak by 180ºC vir 45 minute.Kan ook in muffinpannetjies gebak word.