Oond 180 gr C. Klits 1 k suiker 1 E sagte botter, 1 t vanillageursel en 2 eiers saam. Voeg 3 k hawersemels [oat bran] by, 2 t bakpoeier en halwe t sout by. Roer halwe k korente by en skep teelepels vol op gevoerde, gesmeerde bakplaat. Bak 10-15 minute tot gaar. As jy nie hawersemels het nie, kan jy self maak deur gewone hawermout in voedeselverwerker fyner te kap.