1 blikkie Koo suikermielies 1 Blikkie Koo heel pitmielies
Fyngerasperde uie (na smaak) Fyngekapte pietersielie (na smaak)
1½ k Chilli Bite (of 1 blikkie sterk Chakalaka) 3 of 4 eiers
2 t bakpoeier Koo gemengde groente (druk effens fyn) Sout na smaak
2 t bakpoeier
1 blikkie Koof gemengde groente (druk effens fyn)
Enige ander geurmiddel kan gebruik word soos verkies, bv Aromat, Kerrie of borrie. Speel bietjie met die geure. Hierdie kombinasie werk egter baie goed vir my.
- Meng alles saam tot ‘n redelike slap deeg en bak desertlepels vol in vlak olie tot mooi goud bruin.
- Vir afwisseling en ‘n skerper smaak gebruik ek Koo Gemengde Kerrie groente of Koo Chakalaka.
- Dit is gou en maklik om te maak en lewer ‘n groot hoeveelheid.
- Heerlik koud of warm bedien.