Oond 180 gr C. Klits 6 eiers in ‘n groot bak. Voeg vlg groente by: halwe k gerasperde wortels, 1 k gekapte rooi en groen soetrissie, gekapte bacon, gekapte spinasie, 1 klein gekapte ui, 1 gekapte knoffelhuisie, 2 t gesmelte botter en ‘n halwe k gerasperde kaas. Sout en peper na smaak. Roer alles deur die eier en gooi un diep, gesmeerde oondbak. Bak vir 25-30 minute tot eier gestol en gaar is. bedien met mengelslaai.