Tot Sy eer.
Search

Gort en Groente Sop

In kastrol; 1 kg vleis [sopbene] 1 gekapte ui, 1 gekapte groenrissie, 2 gekapte of gerasperde, geelwortels. 1 gekapte selderystingel. Gooi by, 2 en 1/2 L water en 2 biefblokkies.

Kook saggies tot vleis sag is. Skep vleis uit en sny van bene af,  Sny vleis kleiner stukkies en skep terug in sop.  Gooi 1 k afgespoele gort by en ook 1 blik gekapte tamaties
Kook verder, tot gort sag is, oomtrent 1 uur, roer so nou en dan.
As sop te dun is, maak 1 pakkie beesstert soppoeier met bietjie water aan, klits alle klonte uit en roer by sop.
Kook vir 10 minute.
Bedien met vars brood en botter.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos