Dis ‘n maaltyd op sy eie
1 blaaislaai kop skoon gewas en gesnipper
100g Vars sampioene gesnipper
1 Bossie stingelui
½ groot komkommer in blokkies
300g bevrore ertjies netso
500g ham in blokkies. Jy moet die blokkies sny.
3 wortels in repies
Pak in lae met die blaarslaai heelbo
Meng die volgende
500ml mayonaise of neem plain yogurt en mayo helfte helfte
10 ml kerrie poeier
1 knoffelhuisie fyn gesny of gerasper
Gooi sous oor slaai en versier met cocktail tomatoes en bedek tot more