Oond 180 gr C
Plaas 8-10 stukke hoender in ‘n oondbak, vel na bo. Geur hoender met hoender speserye. Meng saam: 1 k mayonaise, 1 k vrugteblatjang en 1 pakkie wit uiesop poeier. Smeer oor hoender. Bak vir 1 uur en 30 minute.
Oond 180 gr C
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester