Roerbraai in kookolie,: 1 gekapte ui, 1 gekapte soetrissie en 1 pakkie sampioene saam tot sag. Voeg 1 pakkie gekapte bacon by en braai tot gaar. Roer 2 k gaar rys by tot warm. Bedien met groenslaai en broodrolletjies.

Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester