Oond 200 gr C. Meng saam: 500 gr maalvleis, 1 gekapte ui, 1 eier, 2 E koekmeel, sout en peper of maalvleisspeserye. Maak bolletjies en rol in olyf-olie. Plaas op deeg-vierkante. Vou deeg oor bolletjies. Pak op gevoerde bakplaat. Smeer met olie of met geklitste eier. Bak vir 20 minite, draai oond na 160 gr en bak verder vir 15 minute. [Deeg kan gekoopte brooddeeg wees, dun uitgerol, of gekoopte brosdeeg/blaardeeg.