Oond op 180ºC.’n Paar snye rosyntjies- of gewone brood gesmeer,1 blik kondensmelk – dieselfde hoeveelheid melk (1 eetlepel suiker), vanilla geursel – 1 teelepel, kaneel vir bo-oor sprinkel. Meng kondens, melk,suiker,eier & vanilla saam. Gooi die mengsel in ‘n gesmeerde bak. Plaas brood met botterkant bo in die vloeistof.Sprinkel fyn kaneel en suiker (na smaak_) oor die brood. Bak vir 30 minute teen 180ºC. Bedien warm met roomys, room of vla.