Oond: 180 gr C. 1. Meng saam: 500 gr sagte margarine en 2 k suiker. 2. Klits saam: 2 ekstra groot eiers, 1 k room en 1 k lou water. Roer nr 1 en 2 bymekaar. Sif daarby: 1,5 kg bruismeel [3 klein pakkies van 500 gr elk] 2 t bakpoeier en 1 t sout. Knie deur en maak bolletjies en pak in panne. Bak vir 1 uur tot gaar. Droog uit by 100 gr C.