Maak sous vir cinnebun of sondebolle
90 ml gesmelte botter in pan tot lig verbruin
Gooi by 120 roomkaas in bak en botter by en
Klits vir 2 tot 3 min. Begin die versiersuiker bygooi en melk soos nodig
6 koppies verskiersuiker klits dit by botter roomkaas mengsels en 1 tel vanielje pasta of 1 ‘n half tel essence
Hou 60 ml tot 150 ml melk byderhand om by te klits dat die mengsel nie te styf is nie
Gooi uit oor afgekoelde sondebolle / cinnebons