Oond 180 gr C. Pak 12 hoenderstukke in ‘n oondpan. Sprinkel met hoenderspesserye. Meng vlg bestandele vir sous: 250 ml lemoensap, 250 ml chutney, 125 ml mayonnaise en 15 ml maizena. Klits deur met vurk. Gooi oor hoenderstukke en bak onbedek vir 1 1/2 ure tot gaar en goudbruin.