Oond 180: In mengbak: 1 klein pakkie bruismeel, 1 pakkie bruin-uie-soppoeier. Klits saam: 500 ml karringmelk en 1 groot eier. Meng saam en skep in gesmeerde medium broodpannetjie. Bak vir 50-60 minute tot gaar. Eet met botter by braaivleis.

Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester