Braai 1 gekapte ui, 2 t fyn knoffel en 1 gekapte selderystingel in bietjie olie, in kastrol. Roer 2 gekapte groen soetrissies by en braai nog vir minuut. Gooi by: 2 blikkies rooi bone, [nie baked beans] 1 blik gekapte tamaties en 2 k groenteaftreksel by. Geur met sout en peper en kook saggies vir 10-15 minute. Bedien met growwe brood.