Oond 180 gr C. Pak 10-12 rou hoenderstukke in oondbak, Sprinkel hoenderspeserye oor. Meng vlg saam vir Sous: 250 ml blatjang, 30 ml koekmeel, 200 ml lemoensap. Skep oor hoenderstukke en bedek met tinfoelie. Bak vir 1 1/2 uur en haal foelie af.Bak verder tot mooi bruin.