1 pak hoenderstukke, verkieslik boudjies of dye
1 pakkie bruin uiesoppoeier
125 ml blatjang
125 ml mayonnaise
2, ml sout
250 ml water
1. Pak die rou hoendersukke in ‘n oondskottel.
2. Meng die res van die bestanddele en gooi dit oor die hoenderstukke.
3. Bak dit by 180 ºC met ‘ deksel op, of foelie bo-oor. Haal dan die deksel af en bak tot mooi bruin.