Tot Sy eer.
Search

Appel Frummel Poeding [foto geleen]

Oond 180 gr C.

Sit tertappels of gekookte appels in oondbak.
Sprinkel suiker, sultanas, fyn kaneel en bietjie sout oor.
Frummel saam in aparte bak: 200 ml koekmeel, 115 gr margarine,
 125 ml hawermout, 1/4 k bruin suiker en 1/4 t sout totdat dit soos broodkrummels lyk.
Skep bo-op vrugte en bak vir 25-30 minute tot goudbruin.
Bedien met vla , room of roomys.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos