In kastrol: 500 gr goeie margarine, 1 kg prosesseer kaas [berg kaas] 1 k volroom melk. Roer oor lae hitte tot alles saam gesmelt is en net begin borrel. Haal van stoof af. Roer deur en skep in gesteriliseerde botteltjies. Bêre in yskas. Ek sny margarine en kaas in kleiner stukkies voor dit in kastrol kom.