Meng saam in slaaibak: 2 advokadepere, in stukkies gesny, gaar stukkies hoender, gekookte eiers in stukkies gesny, klein tamaties in twee gesny en dun skyfies rooi uie. Druk suurlemoensap oor en aromat, sout en peper. Bedien met slaaisous van jou keuse.